Hier is jou Top 20 vir week 25 September 2017
Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ons het ‘n nuwe Sanger wat sy toetrede maak tot die Top 20 se nommer #1 plek, en dit is niemand anderste as Appel met sy liedjie “Kom en lê my neer”
Ray Dylan maak sy toetrede tot die Top 20 die week met sy liedjie “Vir ewig jonk”. Kurt Darren wat legs vir een week op die nommer #1 plek was, is nou uitgestof deur Appel.
1. Appel – “Kom lê my neer”
2. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
3. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
4. Karen Zoid – “Vir jou”
5. Liezel Pieters – “Gooi joou liefde op my neer”
6. Elvis Blue – “Elke hart”
7. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
8. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
9. Elandrè – “Afrikaans sal bly”
10. Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
11. Wynand Strydom – “Katrina”
12. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
13. Joe Forser – “Die ridder”
14. Monique Steyn – “Die boom”
15. Emil Struwig – “Liefde wen”
16. Saarkie – “Vir altyd”
17. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
18. Ons Lieflinge (Rudi en Charnè) – “Miljoene stemme”
19. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
20. DZL en Maruchè – “Wees iemand”
Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.
Druk daai ‘play’ knoppie en luister na die treffer van Appel
En hier is nommer 2 – Kurt Darren
En laastens op nommer 3, Caroline Grace
Hoop jy het die musiek videos geniet. Kry daai vingers aan die gang en begin stem vir jou sangers en hulle treffers vir volgende week !!
