Forum Nuus: Takvoorsitters slaggereed om federale bestel op grondvlak deur te voer 29-08-2022

AfriForum het die afgelope maand streeksberade in Kaapstad, Pretoria en Bloemfontein aangebied met die tema “Groeiende federalisme deur selfdoen”. Honderde takbestuurslede van regoor die land het die onderskeie berade in hul streek bygewoon. Takbestuurslede is ná afloop van die berade dit eens dat hulle opnuut besiel en slaggereed is om na hulle gemeenskappe terug te keer om federalisme op grondvlak deur te voer.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.