Forum Nuus: AfriForum gaan federalisme in sentraalstreek uitbou

AfriForum se streeksberaad vir sy takke in die Sentraalstreek is net buite Bloemfontein gehou. Groeiende federalisme het, soos met die berade in Kaapstad en Pretoria, weer sterk na vore gekom. Ongeveer 100 takbestuurslede van takke uit die Noord- en Oos-Kaap, Noordwes en die Vrystaat het die beraad bygewoon. Met verskeie paneelgesprekke is AfriForum se takke met inligting toegerus om uitdagings in hul eie dorpe aan te pak.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.