Forum Nuus: Duisende feesgangers kuier saam by Oppi Kus Musiekfees 10-07-2023

Die derde Oppi Kus Musiekfees, wat Tafelronde 46 aanbied, is die afgelope naweek in Margate aangebied. Meer as 4 000 geesdriftige feesgangers het oor die twee dae na van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf soos Steve Hofmeyer, Juanita du Plessis, Robbie Wessels en Snotkop geluister. Tafelronde 46 is ’n liefdadigheidsorganisasie wat ’n verskil aan die Suidkus van KwaZulu-Natal se gemeenskappe maak.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.