Forum Nuus: AfriForum stig eerste privaat brandweer in Bloemfontein 05-06-2024

AfriForum het gister in samewerking met Fire Ops dié burgerregteorganisasie se eerste privaat brandweerdiens in Bloemfontein van stapel gestuur. AfriForum-lede in die omgewing en ander intekenaars sal toegang tot dié diens hê. Hierdie is, buiten die organisasie se vullisverwyderingsdiens, nog ’n diens wat gelewer word weens die swak dienslewering wat inwoners van Bloemfontein van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit ontvang. Om meer uit te vind besoek www.afriforumbrandweer.co.za.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.