Forum Nuus: AfriForum “beboet” Tshwane-metro oor watervermorsing

AfriForum het ’n “boete” aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit uitgereik ná dié metro aangedui het hy wil inwoners wat water vermors met R5 000 beboet. AfriForum meen die Tshwane-metro moet eerder infrastruktuur herstel, aangesien nagenoeg 35% van water in die stelsel verlore gaan en dit tot verliese van ongeveer R4 miljoen per dag lei. Volg hierdie skakel om ’n lekkasie aan te meld.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.