Potgooi41 Videos

Heidi
0

SAUK Radio Bak en proe 22 Julie 2016

Sauk Radio Bak en proe 22 Julie 2016 Goeie dag en hartlik welkom by Bak en proe en die kinderhoekie My naam is Gottie en dis vir my ‘n voorreg om saam jou te kuier kom ons gryp sommer nog ‘n koppie koffie daar Eers weer die waarskuwings wat deurgekom het vanoggend Noodberigte: R59 Meyerton […]
ANC-150×150
0

Aktueel: Hoekom bly ons Volk stil en laat alles begaan?

Aktueel 17 Aug 2016 Waar ons gesels oor dinge van belang vir ons Volk vanaf die Landbou tot huidige toestande in die land. Die program is saamgestel uit  8 Artikels Ek nooi jou vriendelik Kontak my en ons maak ‘n afspraak om jou mening op die lug te kry. Artikel 1 Zuma betrokke by Wes-Kaapse […]
13139100_498947013646645_5294266635307835542_n
0

Howzit Hoezit versoek program met Pieter van Zyl elke Donderdag aand om 8nm

Howzit Hoezit versoek program met Pieter van Zyl elke Donderdag om 8nm op SAUK Radio! SMS of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse. Kuier elke Donderdag aand saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Radio! Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou […]
musiek – top 20 logo
0

Die Top 20 Afrikaanse Musiek en Kunstenare Lys

Die Top 20 Afrikaanse Musiek Snitte:- Die musiek groep Anders en Hemelbesem neem vandeesweek die eerste posisie in met “Die tyd is nou” 1. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou” 2. Leah – “Jou liefde” 3. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde” 4. Riana Nel – “Jy sal weet” 5. Appel – […]
12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

Bosoorlog reeks elke maandag op SAUKradio. Episode 9 – Gedigte

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
nonnie delarey
0

Aktueel Die fenominale Boervroue 22 Augustus 2016

Die Boervrou Die geskiedenis van die Boervrou is ‘n handleiding tot die liefde vir God, Volk en Vaderland. Wat beteken God, Volk en Vaderland? Dit is ‘n liefde, ‘n begeerte, onbeskryflik groot vir iets wat eg en uniek is. GOD is die begin punt van dit waarin ons glo, sonder Hom is ons niks. Ons […]
radio – top 20 2
0

Dis TOP 20 tyd op SAUK Radio – Week 18 September 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ons het ‘n nuwe Sanger wat sy toetrede maak tot die Top 20, en dit is niemand anderste as Emil Struwig met sy liedjie “Liefde wen altyd” Ongelukkig het ons slegte nuus vir die Karen Zoid aanhangers, sy skuif na die 2de plek toe die week om […]
dwsm
0

Dit Wat Saak Maak met Mariska Dalene 2 – Onderhoud met WS Beyers

Dit wat Saak Maak met Mariska Dalene – Weeksdae tussen 3 en 4 op SAUK Radio Mariska gesels met WS Beyers oor Dit wat Saak maak sommer alles ook… Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan […]
maatjie234_60v2
0

Pot Soek ‘n Deksel met Maatjie.com

SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer. Ons gaan elke Vrydag aand vir U meer oor die nuwe wêreld van aanlyn afsprake vertel en sommer lekker kuier. Mettertyd sal U sien hoe […]