Bosoorlog Episode 7 – Die slag van Cassinga Deel 1. Elke Maandag aand om 8nm op t.v.co.za
Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme
Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op die lug vertel Kontak my dan maak ons ‘n afspraak
Ons bring Hulde aan ons Helde wat vir Volk en Vaderland op 17 en 18 April 1966 – 1989 die hoogste prys betaal het:
FOR THEM THE LAST POST HAS SOUNDED
(Visited 29 times, 1 visits today)
