Afrikaanse musiek946 Videos

Leonore Veenemans – Liefde regdeur die jaar
0
02:37

Leonore Veenemans – Liefde regdeur die jaar

Leonore Veenemans is op 16 Februarie 1935 op Witbank gebore as Leonora Mona Veenemans. Nes Leonore is haar suster, Barbara, ook ‘n baie bekende en gewilde operasangeres, en haar broer, Bennie, het as jong seun verskeie plaatopnames gemaak. Leonore het op skool reeds in konserte en operettes gesing. Die gesin het later na Benoni verhuis […]
Janita Claassen – Rolbos
0
03:37

Janita Claassen – Rolbos

Janita Claassen is op 30 April 1947 op Warrenton in die Noord-Kaap gebore as Janita Sarie Redelinghuys. Haar pa het in die Vaalharts-distrik geboer en sy het skool gegaan aan die Laerskool Tadcaster op Vaalharts. Haar gesin was baie lief vir musiek en het selfs hulle eie orkes gehad met haar pa wat kitaar gespeel […]
Ricus Nel – Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
0
03:31

Ricus Nel – Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017)

Music video by Ricus Nel performing Sak en Pak (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/GM4iDc
Ricus Nel – Ek Wonder (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
0
03:18

Ricus Nel – Ek Wonder (Live in Pretoria, The Shack, 2017)

Music video by Ricus Nel performing Ek Wonder (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/dtQXCE
Ricus Nel – Hardekole (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
0
04:35

Ricus Nel – Hardekole (Live in Pretoria, The Shack, 2017)

Music video by Ricus Nel performing Hardekole (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/cVzWft
Hendrik Susan – Suikerbossie
0
02:48

Hendrik Susan – Suikerbossie

Cornelis Hendricus Susan is op 4 Mei 1903 in Pretoria gebore. Sy vader was ‘n drukker uit Nederland wat in 1886 na Suid-Afrika gekom het en hier getroud is met Mary-Ann Olivier. Op 14 het hy met vioollesse begin by Len Te Groen, ‘n goeie vriend se pa, en het hy ook later by prof […]
Rudi Neitz – Sonder jou
0
03:10

Rudi Neitz – Sonder jou

Hans Karl Rudolf Schleiff Neitz is op 28 Desember 1934 in Pretoria gebore, maar het op Brits grootgeword waar hy ook matriek voltooi het. Musiek was ‘n integrale deel van sy opvoeding aangesien sy ma, Elizabeth, ‘n sangeres en orreliste was en ook klavierlesse gegee het. Na skool het hy hom aan die Normaalkollege, Pretoria, […]
Gwynneth Ashley Robin – Tesame
0
03:16

Gwynneth Ashley Robin – Tesame

Gwynneth Joubert is op 20 Augustus 1960 in Johannesburg gebore. Reeds op die ouderdom van 9 het sy by haar pa se plesieroord, Robinson Lake naby Randfontein, begin sing saam met verskeie groepe, en dis hier waar Jody Wayne haar “ontdek” het, en vir haar ‘n kontrak met die Teal platemaatskappy beding het. Haar ma […]
Gwynneth Ashley Robin – As ek ‘n lied kon skryf
0
02:23

Ed van Wyk – Bethlehem ster, o wonderlig
0
03:05

Ed van Wyk – Bethlehem ster, o wonderlig

Edwin Carl van Wyk is op 3 September 1951 in Johannesburg gebore en het matriek geskryf aan die Hoërskool Roosevelt, waarna hy nasionale diensplig in die Lugmag voltooi het. Na diensplig het hy ‘n geleentheid gekry het om deur Europa en Suid-Amerika te reis en om ‘n aantal groot operasterre se vertonings by te woon. […]
JAN JAN JAN – Gooi Mielies (Wolk Nege Remix)
0
03:30

JAN JAN JAN – Gooi Mielies (Wolk Nege Remix)

Music video by JAN JAN JAN performing Gooi Mielies (Wolk Nege Remix). (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd http://vevo.ly/q9gBQr
Nick Taylor & Maureen Moore – Liefde is geen verskooning
0
02:36

Nick Taylor & Maureen Moore – Liefde is geen verskooning

Nick Taylor is op 18 April 1944 in Somerset, Engeland, gebore, maar sy ouers het na Suid-Afrika verhuis toe hy 5 jaar oud was en het hulle in Kaapstad gevestig. Op 12-jarige ouderdom het hy in die skool koor begin sing, en het hy besluit om ‘n sangloopbaan na skool te volg. Hy het sy […]
Nick Taylor & Maureen Moore – Luister wie praat nou
0
02:29

Nick Taylor & Maureen Moore – Iets so dwars
0
02:24

Nick Taylor & Maureen Moore – Aan die einde van die dag
0
02:21

Carike Keuzenkamp – Die byeboerwa
0
03:13

Carike Keuzenkamp – Die byeboerwa

Carike Keuzenkamp is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland, gebore as Elisabeth Maria Magdalena Keuzenkamp. “Carike” is afgelei van haar ouers se name, Carel en Rik. Die gesin het in 1952 na Suid-Afrika verhuis, en Carike het aan die Hoërskool Alberton matriek geskryf, waarna sy by die Universiteit van Pretoria onderwys studeer het. […]