image-.jpg
0

Nuwe enkelsnit/musiekvideo uit van Chanell van den Bergh

Ná die suksesvolle uitreiking van Chanell van den Bergh se enkelsnit, Twee Tree, is die blondekop sangeres terug met ’n nuwe enkelsnit, wat Oorlog heet.

Oorlog, wat deur Chanell self geskryf is, is ’n pop/country/rock liedjie wat handel oor ’n innerlike geveg wat uiteindelik tot die einde van ’n verhouding kan lei. “Ek het Oorlog al ’n jaar terug geskryf, en ek voel musiek moet ’n mens ’n gevoel kan gee en mense deur moeilike tye dra,” sê sy.

Chanell hoop dat haar gehoor met die liedjie kan vereenselwig, en sê: “Ek dink ons almal was al in so ’n verhouding waar jy baklei teen liefde.” Volgens die sangeres het musiek haar altyd deur moeilike tye gedra, en sy hoop dat haar musiek iemand anders weer deur soortgelyke tye kan dra.

Die musiekvideo vir die snit is ook deur Chanell self finansier. “Ons het geen begroting gehad, maar ek was super blessed deur ongelooflike vriende te kan hê, wat kamera toerusting gehad het wa

Salsbury
0

Aktueel – Is SA besig om Zimbabwe se voorbeeld te volg?

Terwyl daar verkondig word dat Zimbabwe ‘n land is wie se voorbeeld SA moet volg is die Land aan die brand maar so is SA ook aan die brand. Ek het so bietjie na die Geskiedenis van Zimbabwe gaan kyk en vergelyk met wat in SA aan die gebeur is. Die program is saamgestel uit […]
12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

Bosoorlog reeks elke maandag op SAUKradio. Episode 9 – Gedigte

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

BosOorlog Reeks – Episode 6. Elke Maandag aand op SAUK Radio om 8nm

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

Bos Oorlog Reeks Episode 5 Potgooi

Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Nuus Radio saam met jou met my bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com of op skype corrie.slabbert3 Jy […]
12189549_10153232709186716_8691009088510040972_n
0

Bos Oorlog Episode 4 Potgooi

Ou Herinneringe in die 4rde  episode van die bos/grensoorlog reeks wat 11 April 2016 uitgesaai was. As jy ‘n storie het om te vertel. of lewer  kommentaar  of stuur vir my ‘n epos by [email protected] dan word dit ingesluit in die volgende program oor die Bosoorlog  Maandae aande om 8nm op SAUK Nuus Radio. Jy kan jou […]
BBC: The Boer War – Part 5
0
09:56

BBC: The Boer War – Part 5

Watch all 5 in order of succession (1 to 5) The Boer War was by modern terms a genocide with some of the most horrific acts of barbarism against the Boer People. Concentration camps where invented by the English during the Boer War and in fact the Boers were to be histories 1st holocaust victims! […]
BBC: The Boer War – Part 3
0
09:54

BBC: The Boer War – Part 4
0
09:28

BBC: The Boer War – Part 2
0
09:37

BBC: The Boer War – Part 1
0
09:49

SAUK: AWB lede verhinder veelrasige swem protes-22 Junie 89
0
01:05

Lede van die Johnannesburg AWB tussen die ouderdomme van 19 en 65 het die ingang vand die Hillbrow swembad versper in protes teen `n groep anderskleuriges die Hillbrowse swembad gebruik was georganiseer was deur die Demokratiese party. Vandag is Hillbrow total oorgegee en oorgeneem deur anderskleuriges met van die hoogste misdaad syfers in die wereld! […]
AWB: Getuienis van die STRYD – Deel 3
0
06:13

AWB: Getuienis van die STRYD – Deel 3

`n AWB Produksie – Geskietkundige oorsig van Suid Afrika van die onstaan van die Boere-republieke to die laat 80’s. As ons maar net geluister het en ag geslaan het op die boodskap….
AWB: Getuienis van die STRYD – Deel 2
0
09:22

AWB: Getuienis van die STRYD – Deel 1
0
09:04