Bosoorlog reeks elke maandag op SAUKradio. Episode 9 – Gedigte
Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
BosOorlog – Episode 8: Die Slag van Cassinga Deel 2. Elke Maandag aand op SAUKradio.
Bosoorlog reeks episode 8 Mei 2016. Die Slag van Cassinga Deel 2. Na aanleiding van Anton van Rooyen.se fonds om hom te help met prostese. Die wins op die verkope van my digbundel Bundel “Wondgom” deur die Erfenis stigting en Ebo Trust vir die maand van April is R1328. Ek betaal dit graag oor ter stuiwing van […]
BosOorlog Reeks – Episode 6. Elke Maandag aand op SAUK Radio om 8nm
Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
Bosoorlog Episode 7 – Die slag van Cassinga Deel 1. Elke Maandag aand om 8nm op t.v.co.za
Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Radio saam met Corrie se bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com. Jy kan jou storie ook lewendig op […]
Bos Oorlog Reeks Episode 5 Potgooi
Elke Maandag aand om 8nm op SAUK Nuus Radio saam met jou met my bosoorlog reeks om hulde te bring aan ons helde wat die hoogste prys betaal het vir ons Vryheid teen terrorisme en kommunisme Ek nooi jou vriendelik om my te Kontak met jou storie by nuus @sauktv.com of op skype corrie.slabbert3 Jy […]
Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Eerste Episode van ons Bosoorlog reeks
Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Die Eerste episode van die bos/grensoolog reeks Maandae aande 8nm Meer soldate is in die Suid-Afrikaanse grensoorlog dood as wat daar berig is. Die oorlog was net ‘n manier om die politiek te bedryf, soldate het in Angola gesit en oor die draadloos geluister hoe Pik Botha sê: “Ons […]