Forum Nuus: Dis hoekom ouers moedertaal kies

AfriForum se veldtog teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys is goed op dreef en ons moenie nou verslap in die stryd teen die ANC-regering se planne om ons skole in die hand van die staat te plaas nie. Die regering se planne om skole se taal- en toelatingsbeleid te sentraliseer, is irrasioneel en in wese ’n aanval op grondvlakdemokrasie. Jou stem en betrokkenheid as ouer is nou belangriker as ooit. Kyk hier om te hoor wat kundiges en ouers soos jy oor die belangrikheid van moedertaalonderrig sê. Ondersteun ook die veldtog en gaan teken die petisie by www.redafrikaans.co.za.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.