Forum Nuus: AfriForum se George-tak #VegEnBou vir sy gemeenskap

Hoewel AfriForum se takke in die Wes-Kaap nie dieselfde diensleweringsprobleme as die res van die land het nie, is dit vir die burgerregte-organisasie steeds belangrik om die gemeenskap op ander maniere te dien en ook seker te maak dat dié provinsie se owerhede aanhou om sy pligte na te kom. Die tak in George het daarom tydens sy #VegEnBou-week onder meer ’n praatjie oor selfdood by Hoërskool Oudtshoorn aangebied, ’n goedvoelaksie by JJ Watson Huis vir bejaardes gehou en ook ’n groot gemeenskapsvergadering met verskillende veiligheidsrolspelers in dié stad aangebied.

(Visited 12 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.