Die burgerregteorganisasie AfriForum en sy geaffilieerde ideesentrum Opinor het vandag ’n verslag bekendgestel wat poog om ’n verstaanbare raamwerk, beide teoreties en prakties, te verskaf vir die aanpak van ’n burgerlikeversetveldtog. Hierdie verslag maak ook gebruik van internasionale kenners en is spesifiek tot die Suid-Afrikaanse politieke konteks geskryf. Lees die volledige verslag hier https://afriforum.co.za/wp-content/uploads/2021/11/Disobeying-the-state-Robert-Duigan.pdf.
