Wenner van AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie: “My wen is ’n wen vir die boere.”

Louis Loubser is onlangs benoem as die wenner van die eerste AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie, wat vanjaar aangebied is. Loubser, ’n boer van Robertson, is die eienaar en stigter van Tree Hog, ’n innoverende waterbesparing- en besproeiingstelsel.

(Visited 10 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.