Kom Klets op Maatjie.com en Maak Nuwe Vriende. Wie weet, dalk kliek julle? Kom sluit gratis aan, laai die Toep af, en snuffel deur duisende profiele in die veiligheid van jou eie huis, op jou eie tyd, en volgens jou eie voorafgestelde voorkuere soos ligging, stokperdjies, diet, ras, ouderdom, ens. Voeg profiele waarvan jy hou […]
Official Music video for “Gooi Mielies” by Jan Jan Jan. Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/GooiMielies Follow Jan Jan Jan op Social Media: Facebook – https://www.facebook.com/JanJanJanBoerBoel/ Instagram – https://www.instagram.com/janjanjan_officialsa/ TikTok – https://vm.tiktok.com/g7cGwA/. Clothing and styling by: https://www.boerboelwear.co.za/ DOP & Editing by: JT Ferreira (IG/@jittels) Produced by: Boerboel Wear PTY LTD Directed by: Stephan Hugo Botha […]
“Ons seuntjies wou eendag geboer het, maar na die plaasaanval is ek nie seker of hulle dit nog eendag sal wil doen nie.” Só sê Marlise van Niekerk, ’n plaasaanvalslagoffer wie se gesin verlede jaar op hul plaas naby Bethlehem aangeval is. Marlise is een van talle slagoffers wat AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid deur hul #HardloopVirHoop-projek […]
“Jy kan nie net kla oor politiek, plaasmoorde of die droogte in ons land en niks doen nie. Waar jy kan, moet jy ’n bydra lewer. Ons moet almal saamstaan.”Só meen Carel Joubert, een van verskeie AfriForum-lede wie se reusebydrae tot die noodfonds dit vir die burgerregte-organisasie moontlik gemaak het om 42 ton voer aan boere in die droogte¬geteisterde Williston-distrik te skenk.
Louis Loubser is onlangs benoem as die wenner van die eerste AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie, wat vanjaar aangebied is. Loubser, ’n boer van Robertson, is die eienaar en stigter van Tree Hog, ’n innoverende waterbesparing- en besproeiingstelsel.
ʼn Video van ʼn boer se hartroerende boodskap, nadat Joubert Conradie (47) ná ʼn aanval Dinsdag op ʼn plaas in die Klapmuts-omgewing tussen Stellenbosch en die Paarl gesterf het, word wyd op sosiale media versprei.
Beeldmateriaal van die jaarlikse kruisplantdag by Ysterberg in Limpopo. Dankie aan almal wat so hard gewerk het om dit so 'n besonderse dag te maak.
Footage from the annual Planting of the Crosses at Ysterberg in Limpopo. Thank you to all the people that worked so hard to make this day so special.
Volgens Henk Maree, nasionale veldtogkoördineerder van AfriForum, is droogtehulp vanjaar steeds belangrik omdat talle boere nog die gevolge van die afgelope paar jaar se droogte ervaar, ondanks die welkome reëns die afgelope maande.
Die publiek kan betrokke raak by die veldtog deur hul naam na 38312 te SMS om R10 tot AfriForum se droogtefonds by te dra.
Luister na lekker Boeremusiek nou en elke Saterdag aand op SAUK Radio saam met Gottie Myburgh se Balke Toe program. Luister op smartfone en tablette ook. Luister na heerlike Boeremusiek vanaf 7nm elke Saterdagmiddag na die SAUK Radio sport. Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette: Luister […]
R1 miljard se droogtehulpfondse is deur buitelandse filantrope vir Suid-Afrikaanse boere in nood ingesamel. Gaan AGRI SA en Die regering ons Boere en voedselssekerheid versaak die tyd verstryk einde besigheids dag 6 Julie 2016? Hoofstroom media is doodstil. Volgens Mark Paulsmeier van GABM is dit ‘n skande vir Suid Afrika en AGri SA oor hulle optrede […]
Watch all 5 in order of succession (1 to 5) The Boer War was by modern terms a genocide with some of the most horrific acts of barbarism against the Boer People. Concentration camps where invented by the English during the Boer War and in fact the Boers were to be histories 1st holocaust victims! […]

`n AWB Produksie – Geskietkundige oorsig van Suid Afrika van die onstaan van die Boere-republieke to die laat 80’s. As ons maar net geluister het en ag geslaan het op die boodskap….