3 AANVAL TAKTIEK
Welkom by die derde deel van ons reeks oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op plaas aanval taktiek.
Dankie vir jou belangstelling. As jy ‘n familielid of vriend het wat hierdie reeks nuttig vind, vertel hulle daarvan.
Ekstra inligting:
Ingebreek 26
Ingewag 20
Genader 11
Oorval 8
Bestorm 6
Ingestap (oop) 6
Betrap 5
Geklop 4
Lokval 4
Verras 3
Gevolg 3
Bekruip 3
Argument 2
Betrap, Ingebreek 1
Bekruip, Ingewag 1
Totaal 103
VIDEOS IN DIE REEKS:
01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM
02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS
03 PLAASVEILIGHEID: AANVAL TAKTIEKE
04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS ‘N AANVAL?
05 PLAASVEILIGHEID: IS JY DALK ‘N SLAGOFFER
