09 PLAASVEILIGHEID:   DEURE
0
08:04

09 PLAASVEILIGHEID: DEURE

Welkom by hierdie kort reeks oor plaasveiligheid. In ons tyd het “plaasveiligheid” en “plaasaanvalle” asook “plaasmoorde” onafskeidbare onderwerpe geword. Amper die helfte plaasaanvalle gebeur in die plaashuis, en 2 uit 3 kere gebruik aanvallers deure om in die huis te kom. Wanneer hulle deure gebruik, loop hulle meestal eenvoudig in deur ‘n oop deur. Soms […]
09 PLAASVEILIGHEID: DEURE
0
06:53

09 PLAASVEILIGHEID: DEURE

Amper die helfte plaasaanvalle gebeur in die plaashuis, en 2 uit 3 kere gebruik aanvallers deure om in die huis te kom. Wanneer hulle deure gebruik, loop hulle meestal eenvoudig in deur ‘n oop deur. Soms breek hulle deure, soms kry hulle ‘n sleutel en soms maak iemand niksvermoedend die deur oop as hulle klop.
08 PLAASVEILIGHEID  – VENSTERS
0
04:54

08 PLAASVEILIGHEID – VENSTERS

Welkom by VIDEO 8 oor plaasveiligheid. Hierdie reeks is saamgestel uit inligting van meer as 100 plaasaanvalle. Ons gaan in hierdie deel fokus op plaashuis aanvalle, en meer spesifiek op hoe aanvallers by vensters inkom.. In die aanvalle wat geanaliseer is, het aanvallers op die volgende maniere ingekom: – by ‘n venster sonder diefwering ingekom […]
07 PLAASVEILIGHEID:   UITKLOPGAS
0

07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS

07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS Welkom by VIDEO 7 oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op iets wat ‘n mens sommer koue rillings gee: uitklopgas. Daar is tekens na sommige plaasaanvalle wat bestudeer is gevind dat uitklopgas gebruik is of gebruik sou word. Kyk gerus na die video van James Munro waar hy praat oor […]
05 PLAASVEILIGHEID:   IS JY DALK ‘N TEIKEN
0

05 PLAASVEILIGHEID: IS JY DALK ‘N TEIKEN

05 Welkom by plaasveiligheid – video nommer 5 Video 1 wys dat ‘n aanvaller, ‘n slagoffer en die afwesigheid van beskerming nodig is vir ‘n suksesvolle plaasaanval. Hierdie video gaan oor slagoffers. Meeste boere vra hulleself: is ek of my gesin dalk teikens van ‘n plaasaanval. Daardie vraag kan nooit met absolute sekerheid geantwoord word […]
04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS ‘N AANVAL?
0

04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS ‘N AANVAL?

04 WAT GEBEUR TYDENS ‘N PLAAS AANVAL? Welkom by die vierde video oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op dit wat tydens aanvalle gebeur. Kyk gerus na die vorige video oor aanval taktiek. Die doel van hierdie video is NIE om bewustheid ten opsigte van die gruwels wat gebeur tydens aanvalle te verhoog […]
03 PLAASVEILIGHEID: AANVAL TAKTIEKE
0

03 PLAASVEILIGHEID: AANVAL TAKTIEKE

3 AANVAL TAKTIEK Welkom by die derde deel van ons reeks oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op plaas aanval taktiek. Dankie vir jou belangstelling. As jy ‘n familielid of vriend het wat hierdie reeks nuttig vind, vertel hulle daarvan. Ekstra inligting: Ingebreek 26 Ingewag 20 Genader 11 Oorval 8 Bestorm 6 Ingestap […]
01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM
0

01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM

Welkom by hierdie kort reeks oor plaasveiligheid. In ons tyd het “plaasveiligheid” en “plaasaanvalle” onafskeidbare onderwerpe geword. Vir ‘n suksesvolle plaasaanval is daar drie dinge nodig: 1. ‘n Gewillige aanvaller met die vermoe om ‘n aanval uit te voer 2. ‘n Geskikte teiken of slagoffer 3. Die afwesigheid van beskerming Hierdie 3 kernpunte is gebruik […]