Nommer Asb Seisoen 1 Episode 20
0
36:53

Nommer Asb Seisoen 1 Episode 20

Episode 20 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 11  – Die toeriste-inval
0
26:01

SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 11 – Die toeriste-inval

Sherridon word gekies om 'n valskermkursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as 'n rooi sebra. Tannie Gerty van Bloemfonteitn maak moles in die winkel. Wanneer 'n klomp toeriste die winkel wil besoek besluit Frik-hulle om dit te versier in 'n Afrika-styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind.
Nommer Asb Sesoen 1 Episode 19
0
36:23

Nommer Asb Sesoen 1 Episode 19

Episode 19 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen  1 episode 6- Stink pap en stywe lyne
0
27:00

SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 episode 6- Stink pap en stywe lyne

Oupa word gedagvaar en Hendrik berei voor vir die jaarlikse hengelkompetisie. Weens beweerde ongerymdhede moet Hendrik voor die tugkomitee verskyn, en Oupa maak so neffens die hof ‘n jakkalsdraai. Om alles te kroon is Maggie se nuwe mikrogolfoond in die gedrang – die eerste prys van die hengelkompetisie.