0
25:43

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 9 – Lulu en Loftus

Boeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frikkadel moet iemand kry om uit te help want hy wil na 'n baie belangrike rugbywedstryd gaan kyk: Noord-Transvaal teen Natal. Poppie en hy kry stry en sy weier om hom te help. Tiger gee vir hom 'n plek se naam wat hom sal help om kelnerinne te kry, maar tot sy skok is dit 'n "escort agency". Toe dit lyk of sy kanse om na die wedstryd te gaan kyk nul is, tree Poppie in en sy beman die Vetkoekpaleis.
Nommer Asseblief: Seisoen 1, Episode 2 – Die Eensaamheid
0
33:16

Nommer Asseblief: Seisoen 1, Episode 2 – Die Eensaamheid

Episode naam: Die Eensaamheid Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar […]
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 22
0
39:54

Nommer Asb Seisoen 1 Episode 22

Episode 22 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
0
24:00

Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 10 – Poppie Kry Stilstuipe

Frikkadel moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly, Poppie gaan vroeg huistoe omdat sy siek voel. Boeboe is oortuig dat sy swanger is en Worsie laat sy ma weet wat op haar beurt weer vir die hele familie laat weet. Poppie is woedend en dinge word vererger wanneer Frik haar en haar baas agtervolg toe hulle dokumente moes laat teken. Boeboe en Worsie oortuig Frik om 'n romantiese aand te reel om Poppie uit haar stilstuipe te laat kom.
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 9  – ‘n Nuwe vennoot
0
26:01

SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 9 – ‘n Nuwe vennoot

Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet in die Vetkoekpaleis kom help. Mnr. Louw, die skoolhoof, bied Frik 'n goeie bedrag aan vir 'n vennootsjkap in die Vetkoekpaleis. Die personeel kom egter nie oor die weg met die nuwe vennoot nie en dit lei tot 'n vuisgeveg in die Vetkoekpaleis.