02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS
AANVALLERS Tussen 600 to 500 VC het die beroemde en suksesvolle Sjinese Generaal San Tsoe beklemtoon dat dit belangrik is om jou vyand te ken. As ‘n mens goeie inligting het kan jy effektiewe teenmaatreels tref. In hierdie konteks: WIE IS PLAASAANVALLERS? Amper altyd mans Omtrent helfte van aanvallers is vroee 20’s maar […]



