08 PLAASVEILIGHEID – VENSTERS

Welkom by VIDEO 8 oor plaasveiligheid. Hierdie reeks is saamgestel uit inligting van meer as 100 plaasaanvalle. Ons gaan in hierdie deel fokus op plaashuis aanvalle, en meer spesifiek op hoe aanvallers by vensters inkom..

In die aanvalle wat geanaliseer is, het aanvallers op die volgende maniere ingekom:
– by ‘n venster sonder diefwering ingekom
– ruite gebreek wat nie kan oopmaak nie, en nie diefwering het nie
– ‘n klein persoon of kind is tussen die trailes voor ‘n oop venster gehelp die deur is vir die ander aanvallers oopgemaak
– Diefwering is gebreek of oopgebuig

Dit is ontstellend om te leer dat 3 uit 4 venster inbrake gebeur terwyl die plaas mense tuis is – veral as hulle slaap.

(Visited 467 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.