09 PLAASVEILIGHEID: DEURE

Welkom by hierdie kort reeks oor plaasveiligheid. In ons tyd het “plaasveiligheid” en “plaasaanvalle” asook “plaasmoorde” onafskeidbare onderwerpe geword.

Amper die helfte plaasaanvalle gebeur in die plaashuis, en 2 uit 3 kere gebruik aanvallers deure om in die huis te kom. Wanneer hulle deure gebruik, loop hulle meestal eenvoudig in deur ‘n oop deur. Soms breek hulle deure, soms kry hulle ‘n sleutel en soms maak iemand niksvermoedend die deur oop as hulle klop.

VIDEOS IN DIE REEKS:

01 PLAASVEILIGHEID: WELKOM

02 PLAASVEILIGHEID: AANVALLERS (KEN JOU VYAND)

03 PLAASVEILIGHEID: AANVAL TAKTIEK

04 PLAASVEILIGHEID: WAT GEBEUR TYDENS N AANVAL?

05 PLAASVEILIGHEID: TEIKENS

06 PLAASVEILIGHEID: GLAS SKUIFDEURE

07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS

08 PLAASVEILIGHEID: VENSTERS

09 PLAASVEILIGHEID: DEURE

(Visited 62 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.