Steffie le Roux – Dans in die Reën – Pretoria
Met Steffie le Roux se warm persoonlikheid en lekkerte oor die lewe, bied sy `n wonderlike vertoning vol humor, hart en nuwe liedjies.. Met haar fluweelstem en besonderse vertolkings, het hierdie kunstenaar die vermoe om in almal se harte te gaan le.
Datum:- 25 May 2018
Tyd:- 19:15
Toegang:- R140 – R160
Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Sy sing oor die liefde, die reen, saamwees en die Karoo. Steffie se eerlikheid en opregtheid waarmee sy haar werk omhels, is baie treffend en sy bied altyd `n veelsydige program met iets vir almal. In hierdie vertoning, Dans in die Reen, sing sy ook saam met fantastiese gaskunstenaars. Richard vd Westhuizen en die Afrikaanse Hoer Meisieskool Juniorkoor sal saam met Steffie sing vir `n mooie oomblik op die verhoog.
Adres:- The Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood
GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538
Kontak:- 012 942 5951
Jy kan jou kaartjie bespreek te Computicket
Mariette Galjaard, Mauritz Lotz, Denny Lalouhette en David Klassen is Steffie se uitstaande musikante wat elkeen `n fenominale bydrae tot hierdie vertoning lewer. Kom luister gerus na goeie gehalte musiek, en liedjies wat vir lank nog in jou hart sal hang.
SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com
To receive our gig guide, Subscribe here FREE!
