Rocco De Villiers, Liewe Hemel Liewe Aarde – Pretoria
Gewilde pianis Rocco de Villiers bring nie net n versameling van die mooiste musiek ter wereld nie, maar ook n nuwe `best of` vrystelling van die mees gewilde, gesluisterde snitte van sy vorige 6 albums BEAUTIFUL BEAUTIFUL PIANO, MORE BEAUTIFUL PIANO, STUNNING, COUNTRYKEYS en BEAUTIFUL BEAUTIFUL HYMNS 1 & 2. Elke snit deur die gehoor gekies.
Datum:- 4 Mei 2018
Tyd:- 19:15
Prys:- R200 – R220
Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Liewe Hemel Liewe Aarde, MUSIC BOX DANCER, you raise me up, HOW GREAT THOU ART, edelweiss, KLA 1 KLA 2 KLA 3 KLA 4, anna aeroplane, chariots of fire, jim muller keurspel, AMAZING GRACE is net n paar van die stukke waarna die gehoor kan uitsien.
Op sy eie unieke manier – EEN ROCCO, EEN KLAVIER, EEN PAKKLERE – maar soveel meer.
Rocco se cd`s, DVDs en Bladmusiek vir klavier beskikbaar by die deur.
Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood
Kontak:- 012 942 5951
SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com
To receive our gig guide, Subscribe here FREE!
