Manie Jackson tree op by die Vrystaat Kunstefees 2018 – Bloemfontein
Die 2019 Bok Radio Bootvaart beloof om DIE GROOTSTE partytjie van die jaar te wees! Luisteraars kan uitsien na optredes deur 22 Kunstenaars wat oor die 4 dae gaan optree. Alle vermaak op die Deck, in die Crystal Lounge en Disco is gratis.
Datum:- 9 Julie 2018
Tyd:- 19:00
Toegang:- R150
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Bloemfontein?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Die teater vertonings met STEVE HOFMEYR, RAY DYLAN, DIE HEUWELS FANTASTIES, LOKI ROTHMAN, JUAN BOUCHER en MANIE JACKSON kos R50pp en daar is slegs `n beperkte aantal sitplekke beskikbaar.Manie het beslis sy merk gemaak en het reeds sterstatus, en kan deesdae nie voorbly met optredes by verskeie funksies, klubs en nasionale feeste nie.
Adres:- Kopanong Auditorium, DF Malherbe Avenue, Universitas, Bloemfontein
University Free State, Nelson Mandela Rylaan, Brandwag, Bloemfontein
GPS Koordinate:- -29.107008,26.173575
Kaartjies beskikbaar by Computicket
Sy optredes is gemik op oud en jonk, en bevat verskeie musieksoorte, om aan almal se smaak te voldoen. Geniet musiek wat opkikker – boonop deur `n stem vertolk wat die passie van musiek tot sy reg laat kom.
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!
