Kom geniet ‘n aand saam met Touch of Class – Pretoria
Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van der Merwe se treffende kitaarklanke vind aanval by jonk en oud.
Datum:- 4 September 2018
Tyd:- 18:15
Toegang:- R200
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood
GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538
Kontak:- 012 942 5951
Kaartjies kan ook bespreek word by Computicket !!
Kom geniet n aand met treffers soos Sound of Silence, Purple Rain, Halleluja, Suspiscious Minds en vele meer . Die pragtige blonde Cordelia is die gaskunstenaar met van haar mooiste liedjies.
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in GRATIS!
