Juanita Du Plessis tree op te Mosselbaai
Juanita Du Plessis sal op 25 Mei eksklusief in die Mosselbaai Stadsaal optree met haar splinternuwe vertoning.
Datum:- 25 Mei 2018
Tyd:- 19:30
Toegang:- VIP toegang: R150.00 sluit sitplekke in die eerste 8 rye, Algemene toegang: R100.00, Kinders onder 2: Gratis
Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Mosselbaai?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Adres:- Mosselbaai Stadsaal, 101 Marsh Street, Mosselbaai
GPS Koordinate:- -34.181981,22.138718
Jy kan jou kaartjies kry by Computicket
Hierdie is die enigste vertoning wat Juanita in 2018 in Mosselbaai gaan doen so spring nou en koop jou kaartjies.
SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com
To receive our gig guide, Subscribe here FREE!
