Jak de Priester – Die Winterkonsert te Atterbury Theatre
Jak de Priester se produksie – Die Winterkonsert, bevat 90 min van sy nuutste liedjies en stories oor mense en plekke in ons reenboogland. Sy nuutste album met dieselfde titel, wat in September 2017 die lig gesien het, bring liedjies wat weereens die hartsnare op verskeie maniere sal roer.
Datum:- 29 Julie 2018
Tyd:- 16:15
Toegang:- R160 – R180
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynnwood ?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Die album is ook benoem vir `n GHOEMA Toekenning vir Beste Kontemorere album. Jdp het die laaste 16 jaar bekend geraak as `n sanger/liedjieskrywer wat sy aanhangers een oomblik kan laat lag en minute later `n onverwagte traan sien wegpik. Hierdie produksie doen dieselfde. Jdp weet goed om die gehoor op `n reis te neem na die oorsprong van sy liedjies.
Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood
GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538
Kontak:- 012 942 5951
Kaartjies kan bespreek word by Computicket
Die Winterkonsert is `n oorspronklike produksie deur `n gesoute sanger/liedjieskrywer, Jak de Priester, wat sy eie stories sing en vertel. Die `Pasop` liedjie `n opvolg op sy treffer `Ek sny dit af` is reeds `n gunsteling by gehore regoor die land.
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!
