Forum Nuus: Hof beslis matriekuitslae moet bekendgemaak word

Willie Spies van Hurter Spies Ing. sê vandag se uitspraak in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het oor veel meer gegaan as net toegang tot matriekuitslae. “Ons leef in ’n samelewing waar daar ’n wedywering van idees is. Aan die een kant gaan dit daaroor om die burgerlike samelewing sterk te maak, om ’n sterk media en ’n sterk, vrye beweging van inligting te hê teenoor ’n staatsgeforseerde ideologie wat graag dwang wil instel, ’n monopolie wil hê op grond, water, hulpbronne en mineraalregte soos reeds gebeur het. ’n Staat wat beslis ook ’n monopolie op inligting wil hê.”

(Visited 8 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.