Forum Nuus: Groter-Moot en Centurion se tuinspanne help om woonbuurte skoon te hou

AfriForum se takke in Centurion en die Groter-Moot is in die bevoorregte posisie om voltydse tuinspanne te hê. Hierdie spanne werk daagliks om onder meer gras te sny en parke skoon te maak. Dié spanne probeer om leemtes van gebrekkige munisipale dienste te vul.

(Visited 12 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.