Forum Nuus: AfriForum vier 18 geseënde jare 26-03-2024

AfriForum vier vandag sy 18de bestaansjaar en daar kan met reg gesê word dat dié burgerregteorganisasie oor die jare heelwat vermag het. Hierdie organisasie veg sedert 2006 vir die behoud van Afrikaans en vir minderheidsregte. AfriForum het die afgelope 18 jaar ook kaalvuis ingeklim om op te staan teen plaasmoorde en rassisme. Kallie Kriel, Alana Bailey, Linda Cronjé en William Waugh kyk vandag terug na die organisasie se beginjare en talle suksesse.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.