Drie van die Bestes 20 jaar lank – Pretoria
“Drie van die Bestes” – Kevin Leo, Mathys Roets en Danie Niehaus ? bekoor gehore al meer as 20 jaar met wonderlike humor en musiek.
Datum:- 13 Mei 2018
Tyd:- 15:15
Toegang:- R180 – R200
Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Bespreek nou om die drie veterane, met Matthys Maree op klavier, bekende gunstelinge soos “Somer” en “Stuur groete aan Mannetjies Roux” te hoor sing!
Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood
GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538
Kaartjies kan te koop word by Computicket
SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com
To receive our gig guide, Subscribe here FREE!
(Visited 62 times, 1 visits today)
