Dis Innibos 2018 tyd, jy mag dit nie mis nie!!
Die tyd het aangebreek vir die gewildste kunstefees in Suid-Afrika. Soos oudergewoonte gaan die Standard Bank-hoofverhoog die plek wees vir elke musiekliefhebber met iets vir elke smaak.
Datum:- 27 Junie – 1 Julie 2018
Tyd:- 08:00 tot laat
Toegang:- Enkeldagkaartjie: R120.00, Kinders 0-13 jaar gratis toegelaat
Kinders se kaartjies is slegs beskikbaar by die feesgronde
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Nelspruit?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Adres:- Innibos Feesterrein – Bergvlam Hoerskool, Geelhout Avenue, Nelspruit
GPS Koordinate:- -25.481227,30.966167
Kaartjies is beskikbaar by Computicket (sien die uitleg van die program hier onder met die skakels na Computicket vir die spesifieke datum). Die vertoning op 1 Julie 2018 is GRATIS, loer verder onder in die berig vir meer besonderhede.
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!
PROGRAM VIR 27 JUNIE:- Kaartjies beskikbaar hier !!

PROGRAM VIR 28 JUNIE:- Kaartjies beskikbaar hier !!

PROGRAM VIR 29 JUNIE:- Kaartjies beskikbaar hier !!

PROGRAM VIR 30 JUNIE:- Kaartjies beskikbaar hier !!

PROGRAM VIR 1 JULIE:- GRATIS

SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!
