Die gewilde Piekniek & Musiek-konserte keer terug – Kaap
Robbie Wessels en sy band sal al sy gewildste treffers met die gehoor deel, insluitende Leeuloop, Mphe Di Hoenor en Halley se Komeet. Robbie is ook welbekend vir sy verskeie rolprente, insluitende die lokettreffer Poena is Koning.
Bobby van Jaarsveld is een van Suid-Afrika se mees gewildste TV en musiek sterre. Hy het al verskeie toekennings as musikant ontvang met treffers soos Spieëltjie en My Alles. Hy is ook bekend vir sy TV rolle, insluitende The Voice SA, In Jou Skoene en is tans in die kykNET-komedie Mense Mense te sien.
Datum:- 4 November 2018
Tyd:- Hekke open om 14:00, die konsert begin om 14:45 en eindig om 18:30.
Toegang:- R175, kinders 12 en jonger is slegs R85
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly naby Zevenwacht?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Daar sal ook ’n verskeiendeheid van kostrokke, kroeë en piekniek-pakkies (pieknieks slegs beskikbaar deur vooraf te bestel) by die konserte wees.
Adres:- Zevenwacht Landgoed, Kuils River, Kaapstad
GPS Koordinate:- 33.9299° S, 18.7295° E
Kontak:- 021 900 5700
Kaartjies kan bespreek word by Webtickets
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!
