SAUK Radio164 Videos

image-.jpg
0

Bobby Van Jaarsveld is in Pietermaritzburg

Die ooit so charismatiese Bobby van Jaarsveld vier 10 jaar in die musiekbedryf met sy band by Golden Horse.

Datum:- 26 April 2018

Tyd:- 19:30

Toegang:- R150

Die nag beloof om jou deur Bobby se musikale reis te neem en te wys waarom hy 10 jaar lank daarby is. Maak dit ‘n datumaand terwyl hy al die vonke in jou hart aansteek!


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly naby Golden Horse Casino?? SA Radio

Gooi mielies
0

SAUK Radio 10vm Gooi Mielies met Jaco

Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel – neem deel aan die gesprek Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie […]
musiek – top 20
0

Jou Top 20 vir die week, met ‘n paar verassings.

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. En wat ‘n verrasing het ons nie in die week se keuses nie. Ruan Josh en Franja du Plessis is nommer 1 die week met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op […]
0

Durbanville : Blue Tuesday’s @ Die Boer

The LAST Tuesday of every month is Blue Tuesday!... a night dedicated to the true blue-blooded blues lover ...and the music is the kind of stuff you will find in the back-streets of Chicago and New Orleans. South Africa is blessed with an almost unbelievable crop of world-class blues musicians. Dates:- 20 & 27 February 2018 Time:- From 18:30 until Late
image-.jpg
0

Top 20 vir die week: 23 Julie 2018

Vandeesweek op ons Top 20 lys het van die sangers so paar plekke gespring of afwaarsts gegaan op ons lys. Daar was 6 snitte wat die week gestyg het en 11 wat afwaarts gesak het. Maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Snotkop het ook die week sy verskyning gemaak op ons Top 20 met sy stoute liedjie “Souserig”, daardie liedjie is in op nommer 19. Ek moet sê, sy nuuste album Sous vaar tans baie goed by die musiekkettingwinkels en oortref die aanlyn verkope. Loer gerus hier onder na die musiekvideo.

Die deo Bok van Blerk & Robbie Wessels met hulle treffer “Die sluise van die hemel” is hulle plek kwyt op ons Top 20 hierdie week.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Jan Blohm – “Word wakker”
2. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
3. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
4. Appel – “Jagter”
5. Tarry

SAUK Radio Spesiale aanbieding aan Adverteerders

SAUK Radio Spesiale aanbieding aan Adverteerders Advertensies by SAUK Radio:  LW nie die staats beheerde SABC nie Om te adverteer op die lug was nog nooit so maklik en bekostigbaar nie Kry groter blootstelling deur meer mense te bereik indien jy ‘n webwerf het kan die koper sommer jou webwerf besoek teryl hy die internet […]
radio – top 20 2
0

Hier is jou Top 20 vir week 6 November 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week, met ‘n paar verassings. ‘N julle nuwe paar liedjies het ons Top 20 betree. Elvis Blue betree die week ons Top 20 met sy splinternuwe liedjie names “Blou”. Len Muller met sy liedjie “Ons is een” en Jay se liedjies “Solank” is ook nuwe snitte tot die […]
top 20 logo jpeg
0

Top 20 vir die week: 12 Maart 2018

Die week neem Kurt Darren die nommer 1 posisie in met sy liedjie “Haal asem”. Steve Hofmeyr het die afgelope week die musiekvideo “Redsgebed” wat sy jongste enkelsnit op sy album SKREE is.
image-.jpg
0

Who can forget Tommy Dell, Country singer legend, here is a few ‘tit-bits’ about him

Thomas Albert Berry was born in East London as one of five children. You might ask, who is he??

You will know him as Tommy Dell, the well-known country singer who has been in the music industry for more than fifty years. Tommy has performed all over the country and represented SA twice in the USA at the Country Fanfare Show in Nashville. There he met the famous country artists such as Dolly Parton, Conway Twitty, Crystal Gayle, to name but a few.

He also toured with the Adam Leslie Theatrical Company and worked with e.g. Richard Loring, Eddie Eckstein and Mel Miller.

There is much more to mention but….the news is…that for the first time Tommy is willing to share his story with the public. He won his first singing competition at age 13 and after many interesing twists in his life, made his mark in country music.

In this special show Tommy will share personal highlights, sing songs that he has written as well as songs from other genres.

1522004_431812036940813_1022351082_n
0

Korrupsie en Agteruitgang van Staats Hospitale Gaan Hand in Hand

” ’n Land wat deur eerbare leiers tot stand gebring is, kan egter nie deur korrupte politici in stand gehou word nie. Salomo sê in Spr.29:4 dat korrupsie ʼn land se ontwikkelingsmoontlikhede skaad. En dis waar. Kyk maar net na Suid-Afrika waar alles besig is om onder die gewig van korrupsie in duie te stort! […]
cropped-saukradiologo160.jpg
0

SAUK Radio 7nm Sondag aand 18 Julie 2016

Elke Sondag aand 7nm Kontroversiele gesprek met Jan Diedriks, Theunis Cloete, Willem Beytendach alias Die Ou Man van Boervolk Radio Vanaand Huidige probleme in die land of daar oplossings is Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan […]
musiek – top 20 logo
0

SAUK Radio Top 20 Afrikaanse Treffers

Willem Botha se nuwe enkelsnit, “Soen en vergeet”, maak vandeesweek sy toetrede tot die Top-20. Dié snit is ook op sy langverwagte album wat later vanjaar uitgereik gaan word – sy eerste album in bykans vyf jaar. Jo Black behou die gesogte no. 1-posisie met sy liedjie “Bring die hoop weer terug”. 1. Jo Black […]
saukradio – top 20 logo
0

Top 20 vir die week: 16 Januarie 2018

Ek hoop die Nuwe Jaar is nog vriendelik en aangenaam vir jou. Dit is tyd om in die ‘groove’ te kom met ons Top 20, en ons skop af met nuus oor Jay. Jay se titelsnit “So lank sal ek jou liefhê” neem die week se nommer 1 posisie in. Juan Boucher maak sy toetreede […]
image-.jpg
0

Top 20 vir die week: 1 Mei 2018

In vandeesweek se SAUK Radio Top-20 is daar 10 liedjies wat hul posisies verbeter het, 8 wat momentum begin verloor het en 2 liedjies wat hul plekke behou het.

Na die Ghoema-musiektoekennings het aanlynverkope van die wenners in verskeie kategorieë die hoogtes ingeskiet. Jo Black se “Skepe” was die mees afgelaaide liedjie in die Afrikaanse kategorie. Sy liedjie “Die vrou wat ek liefhet” bring na nommer 7. Ander Ghoema-wenners soos Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Appel en Anders, het ook Maandag onder die Top-20 afgelaaide Afrikaanse liedjies geëindig.

Brendan Peyper betree die Top-20 met sy nuwe liedjie “Klim jou Everest” op nommer 15, julle kan na die nommertjie luister volgende week !!

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Bok van Blerk & Robbie Wessels – “Die sluise van die hemel”
2. Elandré – “Die lyn”
3. Appel – “Boer loop deur my are

nonnie delarey
0

Aktueel Die fenominale Boervroue 22 Augustus 2016

Die Boervrou Die geskiedenis van die Boervrou is ‘n handleiding tot die liefde vir God, Volk en Vaderland. Wat beteken God, Volk en Vaderland? Dit is ‘n liefde, ‘n begeerte, onbeskryflik groot vir iets wat eg en uniek is. GOD is die begin punt van dit waarin ons glo, sonder Hom is ons niks. Ons […]
radio – top 20 2
0

Jou Top 20 vir die week!

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis is vir die tweede week nommer 1 met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op die nommer 1 spasie te sien. Die Top 20 is julle […]
radio-afr-is-groot-sitplekke-300×300
0

Afrikaans is Groot 2017: Wat jy moet weet

MAAK SEKER JY IS TEN VOLLE BEWUS VAN DIE DATUM EN TYD VAN DIE VERTONING WAT JY BYWOON, SOOS AANGEDUI OP JOU KAARTJIE. Verkeer: Ons verwag meer as 8,000 mense per konsert, daarom raai ons jou aan om vroeg reeds by die Sun Arena te wees en sodoende te verseker jy is betyds vir die begin van die konsert. Die Tshwane Verkeersdepartement help ook om verkeersvloei te reguleer. Volg asb. hierdie roetes en gee gehoor aan die verkeersbeamptes.
image-.jpg
0

Top 20 vir die week: 30 Julie 2018

In vandeesweek se Top 20 lys het van die sangers so paar plekke gespring of afwaarsts gegaan op ons lys. Daar was 4 snitte wat die week gestyg het en 12 wat afwaarts gesak het en een nuwe toetrede. Maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Die man met die sterk stem, Jo Black, is vandeesweek in die nommer 1 posisie met sy treffer “Een klein klippie”

Die stoutseun van Afrikaans, Snotkop, was weer die afgelope week die topverkoper onder die Afrikaanse albums in die kettingwinkels. Daai “Sous” liedjie maak omtrent opslae.

Die langverwagte treffer van Tarryn Lamb “Mal oor jou” is hier. Sy kom in op ons Top 20 in die 9de posisie. Loer gerus hier onder na haar musiekvideo oor die liedjie, en natuurlik is daar nog ‘n verrassing, ‘n bonus musiekvideo van haar.

Leon Gropp met sy treffer “Bakenlig” is sy plek kwyt op ons Top 20, maar Joe Foster vat daai 20ste plekkie in met sy nuwe treffer – “Volgende stap”.

0

SAUK Radio Maandag aand 4 Julie 2016

SAUK Radio Rooster vir Maandag aand 4 Julie 2016   7nm –  Werksoek saam met Pieter 8nm –  Bosoorlog saam Corrie 9nm – Ons Lewende Erfenis saam Pieter   Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel – neem deel aan die gesprek Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by […]