SAUK Radio 7nm Sondag aand 18 Julie 2016
Elke Sondag aand 7nm Kontroversiele gesprek met Jan Diedriks, Theunis Cloete, Willem Beytendach alias Die Ou Man van Boervolk Radio
Vanaand Huidige probleme in die land of daar oplossings is
Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar dit om na die radio te luister enige plek enige tyd wêreldwydwaar jy internet opvangs het
Skakels om na die radio te luister: http://radiostart.co.za:9954/listen.pls
Blackberry skakel: https://sauktv.com:9954/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by [email protected]
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
