Nou en elke Sondag aand op SAUK Radio: Kontroversiële gesprek oor die Boervolk…

Nou op SAUK Radio: Kontroversiële gesprek oor die Boervolk. Luister nou en elke Sondag aand met Jan Diedriks en Theunis Cloete vanaf 7nm
 
SAUK RADIO is gratis om te gebruik vir enigiets van volksbelang, kontak Don op [email protected]
 
Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette:
Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3
BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3
iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls
Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.t.v.co.za
 
Gesels saam in die Klets kamer op ons tuisblad: https://sauktv.com/ waar die radio ook speel.
 
Dis sommer maklik om saam te kuier vanaf die Facebook blad: kliek op die radio tab skakel bo aan die blad of op die SAUK Radio logo onder “APPS” regs op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar.
 
Jy kan na die radio luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet het.
 
Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Ons platform is daar vir die volk om gratis te gebruik.
Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer of ‘n program borg of op ons webwerwe adverteer?
 
Help ons om ons toekoms en erfenis terug te neem! Kontak Don by [email protected]

(Visited 57 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.