SAUK Radio Maandag aand 4 Julie 2016
SAUK Radio Rooster vir Maandag aand 4 Julie 2016
7nm – Werksoek saam met Pieter
8nm – Bosoorlog saam Corrie
9nm – Ons Lewende Erfenis saam Pieter
Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/ waar die radio ook speel – neem deel aan die gesprek
Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar dit om na die radio te luister enige plek enige tyd wêreldwydwaar jy internet opvangs het
Skakels om na die radio te luister: http://radiostart.co.za:9954/listen.pls
Blackberry skakel: https://sauktv.com:9954/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by [email protected]
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
