FN: Amerikaanse ambassadeur sien AfriForum se streekveiligheidsplan in aksie in Bloemfontein

L. Brent Bozell III, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, het gister (16 November 2026) AfriForum se gemeenskapsveiligheidsentrum in Bloemfontein besoek en meer oor die organisasie se veiligheidsplan en werksaamhede van AfriForum se 178 buurtwagte gehoor. Tydens die besoek is AfriForum se beheerkamer vir die sentraalstreek aan die ambassadeur gewys en die organisasie se hommeltuigvermoë, asook die gebruik van telekommunikasie is ten toon gestel.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.