Toe en nou: Bethal-tak se groentetuin voorsien kilogramme kos aan gemeenskap

Ondanks verskeie terugslae het AfriForum se Bethal-tak ’n groentetuinprojek in ’n jaar en ’n half van stapel gestuur wat gemeenskapslede op ’n volhoubare wyse help voed. In die laaste twee maande het dié groentetuin meer as 600 kilogram spinasie opgelewer, wat aan plekke soos die Bethal-sopkombuis geskenk word. Die tak het ook gróót planne om hul tuin verder uit te bou.

*Om ’n bydrae aan die sopkombuis te lewer, skakel Lettie Olivier by 017 647 3144.

(Visited 14 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.