Nie vir sensitiewe kykers nie!
‘n Groot groep “EFF / BLF” tipe swart mans bewapen met pikstele, grawe, ens. het een wag en sy hond aangeval in ‘n woonbuurt van mynhuise in Noordwes. Hulle het glo probeer om van die Sibanye Platinum and Bidvest Protea Coin huise te beset in Rustenburg.
Die wag is herhaaldelik met ‘n leer geslaan en kon gelukkige vlug toe hulle hom toelaat om te gaan. Hulle het genoem hulle wil die mynhuise beset en hulle gaan “ons buurmense word”.
Die groep het in ‘n’ bakkie en 3 voertuie gekom, 2 was ordentlike Volkswagen Golfs, een van Botswana en een van Noordwes.
Polisie het eers ‘n uur later opgedaag in 25 voertuie saam met die weermag…
