Darling: Musiek Piekniek onder die Sterre met Nedine Blom:
Piekniek onder die sterre vir ‘n goeie saak terwyl jy heerlike Darling wyne drink en musiek uit die boonste rakke geniet, boonop in ‘n rustige plaas atmosfeer!
Date:- 2nd March 2018
Time:- From 18:30 until 22:00
Address:-
At Darling Cellars, Darling
Darling Cellars, Darling, South Africa
Entrance fee:- R30 – R50 P.P.
Contact details:-
Moorreesburg & Koringberg Tourism / Christine 022 492 2276
Bring jul eie komberse, en piekniek mandjies. daar is Kaas-borde te koop, wat u vooraf moet bestel asb. Darling wyne sal te koop aangebied word!
Alle inkomstes gaan vir die Moorreesburg Kinderhuis, Huis van Heerde.
It’s once again time for our Music Picnic Under The Stars!
Join Nedine Blom, Klassik Musiek and many other artists for a wonderful evening of music and fun.This year the funds raised will go to Huis van Heerde Child & Youth Care Centre in Moorreesburg.
