SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019
0
04:55

SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019

Hier volg die nuus flitse vir SAUK Nuus: – Durban burgemeester se logika word bevraagteken – wil Durban hawe sluit om onafhanklik te raak van Westerse Imperialisme – Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC […]
SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019
0
04:55

SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019

Hier volg die nuus flitse vir SAUK Nuus: - Durban burgemeester se logika word bevraagteken – wil Durban hawe sluit om onafhanklik te raak van Westerse Imperialisme - Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC te keer - Ramaphosa beplan om Eskom se meer as R440 miljard skuldlas afgewerk te kry, maar niemand weet nog hoe - ANC gee miljoene aan Jeugliga alhoewel hul self tegnies bankrot is volgens tesourier-generaal - Polisie wandade word geïgnoreer – 40,000 strafregtelike klagte teen die SA polisie, slegs 532 sake het tot vervolging gelei - Slegs 44 inspekteurs wat 4184 Suid-Afrika se hospitale en klinieke moet inspekteur, verklaar die haglike toestand van baie hospitale waar min of feitlik geen dienslewering plaasvind - VF Plus gryp in by Steve Biko-Hospitaal ná pasiënt se noodkreet wat vir tien dae sonder kos of water gelaat is - Buitensporige eise van vakbonde speel groot rol in uiters swak finansiële toestand van die land - Afrika barbarisme steek kop uit oral in SA – Betogings en oproer aan orde van die dag wanneer die bantoes nie kan kry wat hul wil hê Stuur asb. enige nuusbrokkies, berigte of advertensie navrae aan [email protected]
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode  3  – Ysbeertjie
0
24:01

SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 3 – Ysbeertjie

Worsie en Frikkadel word vennote in 'n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis. Alles verloop volt tot daar op 'n naam vir die hoekie besluit moet word. Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!