Stellenbosch Woordfees: Jo Black & The Bearded Men

Kom geniet `n buitelugkonsert in die pragtige Stellenbosse natuurskoon en kry iets te ete by die kosstalletjies. Bring net iets om op te sit en `n trui of baadjie om aan te trek. (Geen piekniekmandjies nie)

Datum:- 7 Maart 2018

Tyd:- From 18:30 until 19:40

Adres:- At Jan Marais Nature Reserve, Victoria St, Stellenbosch, Western Cape

Toegang:- R100 – R120 P.P. Computicket

Kontak Besonderhede:-
US Woordfees / 021 886 5036

Die Woordfees van die Universiteit van Stellenbosch is ’n viering van die woord binne sy konteks en in soveel vorme moontlik – soos poësie, prosa, debat, verskillende vorme van drama en musiek.

Die fokus val op Afrikaans, maar ander tale waarmee geografiese of ander verwantskappe bestaan (onder meer van Afrika en die Nederlande) is ook welkom. Die fees is gerig op studente, skoliere en die publiek en wil so inklusief moontlik wees.

(Visited 25 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.