SAUK TV: Vetkoek Paleis: Seisoen 2, Episode 2 – Frikkadel se keuse en prioriteite>br> Frikkadel se keuse: Frikkadel wil bitter graag die Blou Bulle se wedstryd bywoon maar Poppie wil eerder die naweek weggaan.
Wanneer die bank beroof word terwyl Poppie en Worsie in die bank is, verander Frikkadel se prioriteite.

