0
03:06

Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda

Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook : http://www.facebook.com/Steve.Hofmeyr Twitter : http://www.twitter.com/Steve_Hofmeyr WWW : http://www://www.SteveHofmeyr.co.za Google+ : http://bit.ly/SteveGooglePlus
0

Gerhard Steyn en Nádine se nuwe treffer: Ons2

Ses jaar terug het Gerhard Steyn en Nádine kragte saamgesnoer vir die wegholtreffer, Rooi Roos. Nou is dié duet paar terug met hul nuwe duet, Ons2 vanaf Gerhard Steyn se nuwe album “Hartvanger”. Luister en kyk na die musiek video:
musiek – top 20 4
0

TOP 20 – Week 28 Augustus 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis het hulle posisie kwyt en Karen Zoid skuif verby hulle tot op die Nommer 1 gleuf. Die Top 20 is julle keuses, dus stem stem stem. Daar is nuwe sangers wat die Top 20 betree, hulle is Monique Steyn, Appel en […]
DIE PRINSES EN DIE ERTJIE – Tannie Richelle Lees Afrikaanse Kinderstories
0
03:45

DIE PRINSES EN DIE ERTJIE – Tannie Richelle Lees Afrikaanse Kinderstories

Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer in druk en te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit! Hans Christian Andersen Sprokies Die Prinses en die Ertjie Uitgewers: Human & Rossouw Vir nuwe Afrikaanse kinderboeke, besoek Human & Rossouw se webwerf: http://www.humanrousseau.com/Books/Category/ChildrenYouth [email protected]
Chris Chameleon Theatre Tour 2009: Day Two
0
03:32

Chris Chameleon Theatre Tour 2009: Day Two

This is a video blog of Chris Chameleon's 2nd day on his Theater Tour in Belgium and the Netherlands and features the first performance of the tour at Arenbergschouburg in Antwerp, Belgium, October 13.