Jo Black – Vegter

Luister of koop ‘Vegter’ hier – https://JoBlack.lnk.to/Vegter

Volg Jo Black op alle sosiale media platforms:

Facebook – https://www.facebook.com/JoBlack8
Instagram – https://instagram.com/joblack8?igshid=YmMyMTA2M2Y=
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZMNScdtDg/

__________________________________________________________________
Lirieke:

Ek weet jy is moeg
Ek weet jy wil ook soms weg vlug van als,
Stil raak in die geraas.

Jy voel daar’s niks oor,
Asof jy keer op keer verloor
En die tyd is min.
Ek sê jou, dis nou eers die begin

Jy moet jouself optel
Want niemand gaan dit vir jou doen
Jy doen dit vir jouself

Want jy’s ‘n vegter
Jy’t nog soveel om te gee
Jy is sterker
As wat jy ooit sal weet
Want jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter

Dis dalk net nie laaste tree
Voor jou deurbraak gaan gebeur
Jy kan nou opgee
Jy moet alles gee en meer
So sê dit vir jouself

Want jy’s ‘n vegter
Jy’t nog soveel om te gee
Jy is sterker
As wat jy ooit sal weet
Want jy is ‘n vegter

So tel jou kop op
Dis die beste geskenk, wat jy vir jouself kan gee
Tel jou kop op
Dis die beste besluit, wat jy vir jouself kan neem

Want jy’s ‘n vegter
Jy’t nog soveel om te gee
Jy is sterker
As wat jy ooit sal weet
Want jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter

Jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.