DA aanvaar VF Plus se uitdaging om taalregte te debatteer

Die DA het onlangs ’n versoek ontvang van die leier van die Vryheidsfront Plus (VF Plus), dr. Pieter Groenewald, om in debat te tree oor “Taalregte en die beskerming daarvan en in besonder die handhawing van Afrikaans”. Die DA het dr. Groenewald se uitnodiging aanvaar en dr. Annelie Lotriet, voorsitter van die DA in die Vrystaat, sal met hom debatteer oor taalregte – wanneer en waar ook al hy wil – met 100% vertroue in die DA se belofte om die regte van álle tale in Suid-Afrika te bevorder.
Lees Maroela Media vir meer hieroor:

(Visited 13 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.