Forum Nuus: #VirWieMoetEkStem
0
02:34

Forum Nuus: #VirWieMoetEkStem

Is jy more op pad stemlokale toe, maar nog steeds onseker vir wie om te stem? Kyk gerus die volgende video en doen die volgende stembepaler om 'n ingeligte besluit te maak: https://solidariteit.co.za/stem-bepaler/ Die Solidariteit Beweging verteenwoordig egter ’n betekenisvolle meer as 500 000 mense en meen dit is van kritiese belang dat lede in die komende verkiesing gaan stem. “Deur te stem het jy ’n kans om jou stem hieroor te laat hoor.” - Flip Buys
DA aanvaar VF Plus se uitdaging om taalregte te debatteer
0
01:54

DA aanvaar VF Plus se uitdaging om taalregte te debatteer

Die DA het onlangs ’n versoek ontvang van die leier van die Vryheidsfront Plus (VF Plus), dr. Pieter Groenewald, om in debat te tree oor “Taalregte en die beskerming daarvan en in besonder die handhawing van Afrikaans”. Die DA het dr. Groenewald se uitnodiging aanvaar en dr. Annelie Lotriet, voorsitter van die DA in die Vrystaat, sal met hom debatteer oor taalregte – wanneer en waar ook al hy wil – met 100% vertroue in die DA se belofte om die regte van álle tale in Suid-Afrika te bevorder. Lees Maroela Media vir meer hieroor: